Sale!

Romanza 3-in-1: Luca se obsessie, Bestem vir liefde, Ek wiljou hê (Sagteband) Alma Carstens, Cheryl Rogers, Frenette van Wyk

Luca se obsessie – Alma Carstens
Miranda weier om net nog ‘n merkie te word op die kerfstok van ‘n lenige Italianer wat op ‘n dag haar bloemiste binnestap. Liefde is nie vir haar onderhandelbaar nie. Vir hom blykbaar ook nie.

Bestem vir liefde – Cheryl Rogers
Op skool was Christelle nes al die ander meisies dolverlief op Daniel Malan. Nou is hy nog aantrekliker as wat sy kan onthou, maar sy durf nie haar geluk op iemand anders se ongeluk bou nie.

Ek wiljou hê – Frenette van Wyk
Sugar is nou wel ‘n mechanic en garage-eienaar maar sy is ook vrou. En onverwags bevind sy haar alleen saam met ‘n aantreklike man op ‘n 4×4-roete in ‘n nag vol Bosveldsterre.

Alma Carstens, Cheryl Rogers, Frenette van Wyk

R120.00

Out of stock

SKU: 9780799387360 Categories: , ,

Description