Sale!

366 dagstukke – Vreugde Vir Vandag (Hardeband)

366 dagstukke

Karen Moore

R169.00 R140.00

1 in stock

Description

Karen Moore nooi vroue in 366 dagstukke om hulle hoop en vreugde in Jesus Christus te vind. Sy lei vroue van alle ouderdomme nader aan God deur hulle aandag te vestig op God se beloftes in die Woord en wil hulle wys hoe hulle elke dag oorwinnend kan leef.
In Vreugde vir vandag ontdek vroue dat hulle selfs te midde van die moeilikste omstandighede en beproewings staande kan bly en blywende vreugde beleef.