Asterix en die groot oorvaart (22)

Op ‘n visvanguitstappie word Asterix en Obelix in ‘n storm vasgekeer en deur die see van koers af gestuur. Gelukkig bereik hulle ‘n eiland en dit lyk vir hulle asof dit bewoon word deur ‘n Romeinse kolonie. Maar wat is die vreemde diere wat “koeloekoeloekoeloe” maak? En hoekom wil hulle hoofman hê Obelix moet met sy dogter trou?

Asterix en die groot oorvaart is die 22ste boek in die gewilde Asterix-reeks.

René Goscinny

R150.00

Available on back-order

SKU: 9781485310716 Categories: ,

Description