Asterix in België (24) (Sagteband, 48 pg, kinders – ouderdomsgroep 10 – 12)

Asterix in België is die 24ste boek in die gewilde Asterix-reeks.

René Goscinny Vertaler: Sonya Van Schalkwyk-Barrois Illustreerder: Albert Uderzo

R150.00

Available on back-order

SKU: 9781485310730 Categories: ,

Description

Wie is die dapperste: die Belgiese stam of die Galliërs? Die Galliërs en die Belge hou ‘n kompetisie om te kyk wie die meeste Romeinse vestingkampe kan verwoes. Wanneer die uitslag gelykop is, vra hulle vir Julius Caesar om die beoordelaar te wees. Caesar is woedend en onderneem om hulle te vermorsel …

Asterix in België is die 24ste boek in die gewilde Asterix-reeks.