Asterix – Obelix & Kie (23) (Sagteband, 48 pg, kinders – ouderdomsgroep 10 – 12)

Obelix & Kie. is die 23ste boek in die gewilde Asterix-reeks.

René Goscinny Vertaler: Sonya Van Schalkwyk-Barrois Illustreerder: Albert Uderzo

R150.00

Available on back-order

SKU: 9781485310723 Categories: ,

Description

Julius Caesar stuur Caius Ferregaandus, ‘n slim MBA-mannetjie, om die Galliërs besig te hou deur hulle voor te stel aan die sakewêreld. Obelix val pens en pootjies vir die idee en word ‘n grootmeneer in die menhirbedryf, maar sal sy welvaart geluk bring? En wat gebeur wanneer die vraag die aanbod oorskry?

Obelix & Kie. is die 23ste boek in die gewilde Asterix-reeks.