Site icon Book Hub

Badboek: Flamink (Kinders – Kartonboekies)

Hierdie tweetalige (Afrikaans en Engels) badboeke kan ure se vermaak aan kleintjies verskaf. In hierdie badboek word kinders vertroud met see- en landdiere, soos ‘n flamink, walvis, skilpad, seeperdjie, perd, vis, padda en wildsbok terwyl hulle die Afrikaans en Engels kan leer lees. Die boeke is perfek vir badtyd en gewone speeltyd!

Exit mobile version