Best Books Lees en kyk met begrip: Graad 9 AFR EAT (Oktober 2023, Sagteband, 64 pg) Marnel Agenbag

Dit is ‘n voorafbestelling, publikasie 20 Oktober. Let daarop dat ons volledige bestellings stuur. As u bestelling ‘n voorafbesteltitel bevat, sal u volledige bestelling voltooi wees sodra al die voorraad beskikbaar is.

Die Lees en kyk met begrip-reeks is gemik op leerders in Graad 7 tot 9 vir Afrikaans Eerste Addisionele taal. Hierdie titel, gemik op Graad 9 AFRIKAANS EAT, sluit artikels en visuele tekste in, met vrae, om leesbegrip te oefen, asook visuele tekste met vrae, soos advertensies, strokiesprente, asook opsommings. Dit is KABV-gerig.  Lees meer hieronder.

Marnel Agenbag

R140.00

Available on back-order

Description

Die Lees en kyk met begrip-reeks fokus op visuele tekste asook leesbegrip, en is perfek vir addisionele materiaal. Dit is gemik op leerders in Graad 7 tot 9 vir Afrikaans Eerste Addisionele taal. Hierdie titel, gemik op Graad 9 AFRIKAANS EAT, sluit artikels en visuele tekste in, met vrae, om leesbegrip te oefen, asook visuele tekste met vrae, soos advertensies, strokiesprente, asook opsommings. Dit is KABV-gerig.

Marnel is al vir 28 jaar ‘n Afrikaans onderwyser – van Hoërskool President, Kingsway High, Helpmekaar Kollege, Hoërskool DF Malan, Chesterhouse College tot tans Reddam House Durbanville. Sy woon in die Kaap.