Die skuiling (September 2023, Sagteband, 256 pg) Helena Hugo

Duer die skrywer van Die lewe wat ek jou gegee het. Berdine se lewe in Johannesburg is vir goed verby en die verbintenisse wat sy jare lank verwaarloos het is aan die herstel. Haar ouma se nalatenskap staan voorop vir Berdine in haar droom van ’n kliniek en skuiling. Dieter Daneel bly in die voorgrond en met die naamgee-seremonie van die skuiling word Berdine weereens voor ’n keuse gestel.  Lees meer hieronder.

Helena Hugo

R240.00

Available on back-order

Description

Berdine se lewe in Johannesburg is vir goed verby, en die verbintenisse wat sy jare lank verwaarloos het, is aan die herstel. Haar ouma se nalatenskap van diensbaarheid staan voorop vir Berdine in haar droom om ’n kliniek en skuiling op te rig. Berdine leer ken die vernames van die dorp wat dien met onselfsugtige liefde en Dieter Daneel bly steeds in die voorgrond. Met die naamgee-seremonie van die skuiling word die wêreld onderstebo gekeer en Berdine weereens voor ’n keuse gestel.

Helena Hugo is die skrywer van verskeie topverkopers soos oa Haar naam is Ragel. Benewens talle boeiende verhale oor verskillende genres heen, is sy ook regisseur en skrywer van radiodramas en -vervolgverhale. Helena en haar man, Henk, woon in Roodepoort en het drie volwasse kinders.