Ons skulde (Junie 2023, Sagteband, 272 pg) P.P. Fourie

Nou beskikbaar. Emma reis na Clarens om haar man se as te strooi. Terwyl sy by tante Vera tuisgaan, daag ’n koevert op waarvan die inhoud Vera angsbevange maak. Lees meer hieronder.

P.P. Fourie

R320.00

Available on back-order

SKU: 9780795710834 Categories: , , Tag:

Description

Emma reis na Clarens om haar man se as te strooi. Terwyl sy by tante Vera tuisgaan, daag ’n koevert op waarvan die inhoud Vera angsbevange maak. Dit blyk dat sy jaarliks anoniem só gedreig word voordat daar op iets of iemand wat vir haar kosbaar is toegeslaan word. Wie koester ’n wrok teen Vera? Waarom? En sal Emma antwoorde vind voordat die teisteraar se wraak nogmaals in wreedheid toeneem?

Ons skulde ondersoek op boeiende wyse temas van skuld, onskuld en aandadigheid; straf, boetedoening en vergifnis.