Reën vir Stofvlei (Maart 2023, Sagteband, 384 pg, Tieners) Katherine Graham, Elsa Silke

Die tienjarige Elsie, oftewel Gogga, is ‘n regte rabedoe wat eerder saam met die seuns op die plaas rondhardloop as om pop te speel soos haar perfekte sussie, Riette. Dit is die veertigerjare en daar is ‘n Wereldoorlog wat woed, maar Elsie se grootste bekommernis is die droogte wat die gebied teister. Saam met haar gesin moet sy veg om hulle geliefde plaas, Stofvlei, te red. ’n Innemende, universele verhaal oor familie, kontrei en die natuur.

Katherine Graham, Elsa Silke

R220.00

Available on back-order

SKU: 9780798183291 Categories: , , Tag:

Description