Senior tweetalige skoolwoordeboek/Senior bilingual school dictionary (Oktober 2023, Sagteband, 640 pg) Pharos
Dit is ‘n voorafbestelling, publikasie 31 Oktober. Let daarop dat ons volledige bestellings stuur. As u bestelling ‘n voorafbesteltitel bevat, sal u volledige bestelling voltooi wees sodra al die voorraad beskikbaar is.
Gr 10-12 huistaal en addisionele taal; Afrikaans en Engels; 50 000 trefwoorde; Woordverdeling en hoofklem; Woordsoorte; Verlede tyd van werkwoorde; Deeltjiewerkwoorde; Meervoude en verkleinings; Trappe van vergelyking; Versamelname; Afkortings, verkortings, akronieme; Manlike en vroulike vorme; Etikette met konteksleiding; Kruisverwysings; Homonieme; Intensiewe vorme; Samestellings en afleidings; Kollokasies; Vaste uitdrukkings; Sinonieme; Antonieme; Idiome en spreekwoorde. Lees meer hieronder.
Pharos
R220.00
Available on back-order