Sale!

Tippie se eerste boek oor troeteldiere (Oktober 2023, Kinders Kartonboek, 10 pg, Leermiddels, Voorskool) José Palmer, Reinette Lombard, Nandi Lessing-Venter Illustreerder: Zinelda McDonald

Dit is ‘n voorafbestelling, publikasie end Oktober. Let daarop dat ons volledige bestellings stuur. As u bestelling ‘n voorafbesteltitel bevat, sal u volledige bestelling voltooi wees sodra al die voorraad beskikbaar is.

In “Tippie se eerste boek oor troeteldiere” is Tippie op soek na die perfekte troeteldier. Tippie kan kies uit ʼn paar vreemde diere – van ovaalponie wat lief is vir macaroni tot ʼn marmot met ʼn pruik! Tippie en hierdie snaakse diere sal jou kleinding laat skaterlag terwyl hulle leer oor verskillende tipes troeteldiere.

José Palmer, Reinette Lombard

R95.00

Available on back-order

SKU: 9780637005401 Categories: , ,

Description