Book Hub Katalogus pdf

As jy by jou kliënterekening wil aanmeld, doen dit asseblief eers. Klik dan op die Afrikaanse Boeke-oortjie, klik op Katalogus pdf, wanneer dit oopmaak klik op die skakel wat aan die einde hiervan volg om die katalogus in ‘n aparte oortjie in jou blaaier oop te maak (KLIK HIER VIR KATALOGUS). Sodra jy weet in watter boeke jy belangstel, kan jy dit bekyk deur op die hele katalogus te klik, of op die fiksie-, niefiksie- en winskopiebladsye te klik. Of jy kan op die produkbladsynommer klik om net boeke op daardie bladsy te sien. Wanneer jy weet wat jy wil koop, kan jy dan op die webwerf kyk en by jou mandjie voeg. Wenk: nadat jy ‘n bladsy of ‘n afdeling op die webwerf bekyk het en jy wil teruggaan na die pdf-lêer, hou net aan om die linkerpyltjie links bo op jou skerm te druk. Jy kan die lêer op jou toestel stoor en jy kan ook die lêer druk.

KLIK HIER VIR DIE KATALOGUS

Category: