Sale!

Clover Gunsteling Suid-Afrikaanse kos OUT OF PRINT

Clover

Original price was: R280.00.Current price is: R120.00.

Out of stock

SKU: 9780799382792 Categories: , ,

Description

Suid-Afrika is ‘n smeltkroes van kulture en nêrens is dit meer duidelik as in die interessante verskeidenheid tradisionele kosgunstelinge nie. Die kombinasie van inheemse kulture en honderde jare se immigrasie beteken dat Suid-Afrika een van die wêreld se mees kleurryke en diverse kostradisies het. Met Clover Tradisionele Suid-Afrikaanse Gunstelinge deel ons iets van alles – soos Bunny Chow, romerige marog, Smoorsnoek, Soetsuur lewer, Vetkoek, Isidudu, Mashonza, Wildspastei en Botterhoender. Met Clover aan die stuur, val die kollig natuurlik op Cloverprodukte wat op slim maniere inkorporeer word om smullekker resepte te ontwikkel – van ligte etes tot hoofgeregte en ietsie soet. Clover Tradisionele Suid-Afrikaanse Gunstelinge is die ideale boek vir diegene wat hou van tradisionele kos wat volgens staatmakerresepte voorberei word. ‘n Persentasie van die boek se verkope word aan die Clover Mama Afrika-projek geskenk.