Description
Dagbeplanner 2021 is ’n praktiese dagbeplanner wat aan elke vrou se behoeftes sal voldoen.
Hierdie dagbeplanner bied die volgende onderskeidende kenmerke:
• Weekbeplanner vir Januarie 2021 tot Desember 2021
• ’n Jaarbeplanner vir 2021
• Lys openbare vakansiedae
• ’n Inspirerende teksvers vir elke week
• Plek vir adresse en telefoonnommers