Description
Kenmerke sluit in:
• Inspirasie vir elke maand en daaglikse aanhalings deur Nina Smit
• Openbare vakansiedae en skoolkwartale
• Jaarbeplanners en kalenders vir 2024 en 2025
• Maandkalenders met plek om persoonlike doelwitte neer te skryf
• ‘n Bladsy per dag met spasie vir afsprake, doenlysies en notas
• Bladsye vir persoonlike notas en adresse
• 180 x 120 mm, hardeband met ‘n lint om jou plek aan te dui