Site icon Book Hub

Daaglikse Lig Vir Mans (Hardeband, 396 pg)

Daaglikse lig vir mans  is ’n klassieke versameling van 366 oordenkings spesiaal vir mans. Elke oordenking is ’n versameling teksverse wat só saamgevoeg is dat die dag se stukkie ’n eenheid vorm wat God se woorde oor daardie onderwerp pragtig saamvat. Hierdie besondere boekie sal bydra tot dae gevul met die wonder van God en sy beloftes wat vir altyd van krag is.

Exit mobile version