Description
Charles Spurgeon se dagstukke bly immergroen omdat dit geestelike waarhede so verstaanbaar en tog diepsinnig aanbied. Hierdie 366 kort en kragtige dagstukke in sakpas-formaat met pragtige kleur-drukwerk is die ideale geskenk om besige lesers elke dag te inspireer.