Eenminuut-Oordenkings Vanuit Die Hart (Kunsleer) HELEN STEINER RICE

In die gejaagde lewe van vandag is dit soms moeilik om stilword-oomblikke saam met God te vind. Die eenminuut-oordenkings in Vanuit die hart is ideaal vir sulke tye.
Die pragtige volkleur-dagboekie is ’n versameling van 366 bemoedigende gedigte deur die gewilde digter Helen Steiner Rice. Dit kombineer ’n teksvers met ’n kort oordenking vir elke dag.
Word stil by God met die oordenkings in Vanuit die hart en laat jou siel verkwik word.

HELEN STEINER RICE

R170.00

Available on back-order

Description