Description
Hierdie stylvolle tweekleur-dagbeplanner bied:
• Weekbeplanner van Augustus 2023 tot Januarie 2025 met ’n dubbelbladsy vir elke week
• Plek vir weeklikse gebedslysies, prioriteite en notas
• Plek vir persoonlike inligting en kontaknommers
• ’n Beplanner vir elke maand, asook plek om doelwitte, verjaarsdae en belangrike datums neer te skryf
• Kalenders vir 2024 en 2025
• Lys openbare vakansiedae
• Standaardafmetings en omrekeningstabelle
• Internasionale skakelkodes en tydsones
• Teksvers en aanhaling vir elke week
• Teksverse vir spesifieke behoeftes
• Kunsleer-omslag met rits
• 244 Tweekleur Bladsye
• Merklint