In Die Teenwoordigheid Van Jesus (Sagteband)

Om Jesus waarlik te ken en sy voorbeeld na te volg, is dit belangrik om sy woorde en karakter te bestudeer en daaroor na te dink.

Randy Alcorn

R130.00

Available on back-order

Description

Om Jesus waarlik te ken en sy voorbeeld na te volg, is dit belangrik om sy woorde en karakter te bestudeer en daaroor na te dink.
Met In die teenwoordigheid van Jesus deel topverkoper-outeur Randy Alcorn 200 kort oordenkings, Skrifgedeeltes en inspirerende aanhalings wat God se Seun al hoe meer aan gelowiges sal openbaar. Terwyl lesers nadink oor wie Jesus is en wat Hy vir ons gedoen het, sal hulle …

• aangemoedig word om Hom beter te leer ken en inniger lief te hê
• groei in hulle verhouding met Hom
• uitsien na die ewige lewe saam met Christus en ervaar hoe dit hulle hele lewensbeskouing verander