Dagstukke: Joernaal – Blomme (Sagteband, 144 pg, 142 x 210 mm)

Die ideale hulpmiddel om stiltetyd te verryk of ’n joernaal of notaboek, gevul met inspirerende aanhalings en Bybelverse oor God se beloftes. Hierdie joernaal met ’n pragtige ontwerp bevat 144 bladsye om jou gebede, notas, spesiale Bybelverse en meer neer te skryf, sowel as verse en aanhalings om jou stiltetyd saam met God meer spesiaal te maak.

R170.00

Available on back-order

Description