DP 2022: Dagstukke: Joyce Meyer Dagbeplanner 2022 (Afrikaans, Hardcover) Joyce Meyer

Die Joyce Meyer Dagbeplanner 2022 sal lesers bemoedig en inspireer met maandelikse oordenkings en daaglikse aanhalings uit Joyce se topverkoperboek Ontmoet God Elke Oggend . Hierdie dagbeplanner sal mense nie net help om hul lewe agtermekaar te kry nie, dit sal hulle ook inspireer tot ’n dieper verhouding met God.

Die inhoud bestaan uit:

  • Maandelikse artikels en daaglikse aanhalings
  • Kalenders vir elke maand
  • ’n Bladsy per dag vir afsprake, doen-lysie en notas
  • Openbare en skoolvakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
  • Jaarbeplanners en kalenders vir 2022 en 2023
  • Ekstra nota- en adres bladsye agterin
  • 180 x 120 mm hardeband, met lintmerker

Joyce Meyer

R200.00

Available on back-order

Description