My Skooldagboek 2024 Vir Dogters (Sagteband, 132 pg)

Jong meisies kan op hoogte bly van huiswerkopdragte en take met hierdie praktiese 12-maande-beplanner.  Lees meer hieronder.

R99.00

Available on back-order

Description

Die dagbeplanner bevat:
• Inspirerende Bybelverse en aanhalings spesiaal vir meisies
• ’n Kalender vir 2024
• Skoolkwartale vir Suid-Afrika
• ’n Lys vakansiedae vir Suid-Afrika, Botswana en Namibië
• ’n Lys woorde wat dikwels verkeerd gespel word
• Genoeg plek vir huiswerkopdragte, take, roosters en eksamenroosters, asook plek om jou punte neer te skryf
• Vermenigvuldigingstafels
• 8 bladsye prettige aktiwiteite
Hierdie dagbeplanner sal laerskoolmeisies aanmoedig om naby aan die Here te leef terwyl hulle elke dag aanpak en hul beste gee.

Groote: 240mm x 140mm x 8mm