Site icon Book Hub

NLV Grootdruk Swart (Hardeband)

Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) in grootdruk bied ’n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers. Gewilde NLV-teks. 12 punt lettergrootte. Dubbelkolom-uitleg. 8 volkleur-kaarte. Merklint

Exit mobile version