Ringbind Dagbeplanner 2024 Maak Vandag Fantasties (Ringbind, 118 pg)

Dagbeplanner 2024 is ’n praktiese 12-maande-dagbeplanner wat aan elke vrou se behoeftes sal voldoen. Die beplanner kan gerieflik plat oopmaak en dit bevat ’n inspirerende teksvers vir elke week en meer as genoeg plek vir aantekeninge.  Lees meer hieronder.

R89.00

Available on back-order

Description

Hierdie dagbeplanner bied die volgende:
• Weekbeplanner vir Januarie 2024 tot Desember 2024
• ’n Kalender vir 2024
• ’n Lys openbare vakansiedae
• ’n Inspirerende teksvers vir elke week
• Plek vir adresse en telefoonnommers en ekstra notas

Groote: 210mm x 115mm x 15mm