Uit die Beek 2022 (Sagteband, 392 pg) Dr. Barend Vos

Uit die Beek gee al vir amper 100 jaar geestelike leiding aan gelowiges, tog bly dit vars en relevant. Dit is steeds geskik vir persoonlike stiltetyd, huisgodsdiens én Bybelstudiegroepe. Vanjaar kom dit weer uit die pen van Barend Vos. In 2022 sit ons ons poging voort om die Bybel in vier jaar deur te lees. Ons lees uit Eksodus, Rigters, Job, Spreuke, Jeremia en Amos, asook Matteus, 2 Korintiërs, Efesiërs, Filemon, Hebreërs en Jakobus. Groot momente in die kerkkalender word ook in ag geneem.

Dr. Barend Vos

R225.00

Available on back-order

Description