Dagstukke: Wandel Deur Die Gees (Hardeband, 372 pg) Cherie Hill

Die Heilige Gees is God-in-ons, ’n Goddelike teenwoordigheid wat ons in God se wil vir ons lewe lei. Tog sukkel baie gelowiges om sy teenwoordigheid te ervaar of sy invloed in hulle lewe te sien. Hierdie 366 oordenkings sal elke gelowige help om al hoe meer bewus te word van Hom en te onderskei wat die drie-enige God hulle roep om te doen. Wanneer jy besef watter belangrike en onlosmaaklike deel die Gees in jou lewe is, sal jy ervaar hoe dit is om in die Gees te wandel.

Cherie Hill

R249.00

Available on back-order

Description