Dagbeplanner vir die Vrou 2020 (Afrikaans, Hardcover)

Nina Smit se dagbeplanner is jaar na jaar ’n groot gunsteling by vroue van alle ouderdomme en van alle agtergronde. Nina se inspirerende maandstukkies vol wysheid, daaglikse aanhalings, klassieke ontwerp en gebruikersvriendelike uitleg is ‘n wenkombinasie en maak hierdie boek ’n moet-hê-item vir alle vroue wat Nina se boeke geniet. Kenmerke sluit in:
• Inspirasie vir elke maand en daaglikse aanhalings deur Nina Smit

• Openbare vakansiedae, skoolkwartale en kontakbesonderhede vir alle universiteite

• Jaarbeplanners vir 2020 en 2021, plus ’n finansiële beplanner

• Maandkalenders, met plek om persoonlike doelwitte neer te skryf

• Bladsye vir persoonlike notas

• Nuttige inligting soos omskakelingstabelle, huweliksherdenkingsgeskenke en meer

Nina Smit

R199.00

Out of stock

Description