Debora En Seuns (Afrikaans, Paperback) – out of print

Helene de Kock

R335.00

Out of stock

SKU: 9780798169592 Categories: , , ,

Description

Deborah Schlagerfeldt en haar drie seuns se intrek op ‘n dorpie in die Oos-Vrystaat bly in geheimenis gehul, jare nadat hulle gebak en snuisterye in hul winkel “Debora en seuns” begin verkoop. Dis slegs hul buurvrou Susan Scott en haar dogter Margot wat mettertyd die Schlagerfeldts leer ken. Debora versorg haar man, ‘n invalide, met groot sorg, maar nie sy of die seuns rep ‘n woord oor die oorsaak van sy toestand of die gebeure voor hul koms nie. Margot en Erik, die jongste seun, raakboesemvriende, en sy raak gou deel van die huishouding. Die uitbreek van die Tweede Wereldoorlog verander alles. Debora se seuns moet leer dat liefde soms ook swaarkry bring. En Margot moet besluit of sy haar hart oor die oseaan moet volg, na Londen, reguit die oorlog in.