Site icon Book Hub

Die eekhorings kry stry (Kinders – Prenteboeke)

Zak die eekhoring het die hele somer lank gespeel en baljaar. Die winter is om die draai en hy besef geskok dat sy winterspens dolleeg is. Dan sien hy sy redding … ‘n dennebol PROPVOL heerlike pitte. Maar hy is nie al eekhoring wat sy oog op die dennebol het nie.
Dis ‘n skaterlag rymboek oor hoe om mededeelsaam te wees, en saam met ‘n vriend oor iets te kan lag. Pragtig geïllustreer deur Jim Field.

Exit mobile version