Die Slymerigste, Stinkerigste Eksperimenteboek (Afrikaans, Paperback, 64 pg, Ouderdom 6-9 jaar) Kobus Geldenhuys, Kris Hirschmann

Hierdie eksperimenteboek is nie vir bangbroeke of bewebroeke nie – slegs vir koelkoppe! Maak konkoksies van glibberige slym, verwyder ’n eier se dop sonder om dit te breek, kweek yslike koekies seep, maak ’n mummie van ’n baie stinkerige vis, en vele meer! Elke eksperiment word gevolg deur die ware en interessante wetenskaplike feite. Wetenskap is glad nie droog en vervelig nie, want hierdie boek borrel van pret en ontplof van verbeelding!

Kobus Geldenhuys, Kris Hirschmann

R160.00

Available on back-order

SKU: 9780798179928 Categories: ,

Description