Site icon Book Hub

Die VLV-Kookboek – Respete van Toe & Nou (Afrikaans, Hardcover) OUT OF PRINT

Die VLV-kookboek bevat ‘n versameling flatervrye resepte deur die lede van die Vroue-Landbouvereniging van Kaapland ter viering van hul 90ste bestaansjaar.
Trakteer jou gesin op ou familiegunstelinge soos lewerkoekies, bobotie en skaapboud in die Toe-gedeelte en geniet weer die liplekker lekkerte van melktert, gemmerkoekies en gemmerbier – om maar net enkeles te noem. As jou tyd beperk is, wend jou tot die kortpad- getoetste resepte in die Nou-gedeelte waar die mikrogolf ingespan word, soos ‘n sjokoladekoek wat in slegs 7 minute gemaak word, en beproefde, gesonder geregte soos spinasiegebak, pampoenmuffins, bobotie met ‘n appellaag en eiervrugslaai. ‘n Onontbeerlike resepteboek deur ma’s en vroue vir vroue van alle ouderdomme.

Exit mobile version