Nataniel: Dik Dun Thick Thin – Stories (Afrikaans, English, Paperback)

Nog ‘n skitterende versameling kortverhale & sketse deur Nataniël

Nataniel

R250.00

Available on back-order

Description

Nog ‘n skitterende versameling kortverhale & sketse deur Nataniël. Dik Dun Thick Thin bevat 28 van sy beste (en snaaksste!) stories (Sewe daarvan is Engels, die res is Afrikaans) die afgelope vier jaar landswyd opgevoer is. Nataniël is nie net een van die mees begaafde uitvoerende kunstenaars in SA nie, hy is ook een van die beste storievertellers. Soos gewoonlik delf hy goud uit sy kinderjare — oor sy ouers, sy ouma — maar daar is ook fantastiese en fantasmagoriese verhale oor sy lewe as sanger op plattelandse dorpies, oor ‘n vreemdeling wat hom een aand in sy huis help om sy vrese te besweer, en hoe ‘n mens jou eerste reus oorwin . . .