Site icon Book Hub

Eerste Leesboeke: Kallie en die Nuwe Gier (Afrikaans, Paperback)

’n Nuwe gier trek deur die wildpark. Mensekaarte! Kallie die Kameelperd en sy vriende wil al die kaarte bymekaarmaak, maar hulle sal dalk moet saamwerk om die versameling vol te kry! Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.

Exit mobile version