Elf Dae In Parys (Afrikaans, Paperback, 188 pg) Elizabeth Wasserman Series: Elf Dae

n Studiereis na Parys was die laaste ding wat Emma vir haar 16de verjaardag wou he! Sy word egter gou oorrompel deur die skoonheid van die stad. Boonop is daar Luc, Madame Flaubert se seun, wat gids speel en die stad se bes bewaarde geheime vir Emma oopsluit. Soos dat die sleutels tot Parys as middelpunt vir musiek, argitektuur en letterkunde deur drie muses gedra word. Na elke eeu moet hierdie sleutels aan Parys se burgemeester oorhandig word. Maar wat het dit met Emma te doen?

Elizabeth Wasserman

R190.00

Available on back-order

SKU: 9780624077442 Categories: , ,

Description