Gediggies vir vrolike gesiggies – CD met 20 musiekopnames word ingesluit

Aletté-Johanni Winckler, Wess-lee de Klerk

R235.00

Available on back-order

SKU: 9780796321824 Categories: , ,

Description

Aletté Winckler is ’n ma van vier, ’n topverkoperskrywer, motiveringspreker, glanspersoonlikheid en stilis. Gediggies vir vrolike gesiggies bevat 49 gediggies wat Aletté spesiaal vir klein maatjies geskryf het. Elke gediggie leer jou kind iets oor God, maar dit help ook met die aanleer van lewensvaardighede. Die liedjies is getoonset deur Aletté en Heinz, en daar is illustrasies vir elke gediggie deur Wess-lee de Klerk. Vir ouderdom 3-8 jaar. CD met 20 musiekopnames word ingesluit.