Fantasi – Geliefde sprokies bundel (Afrikaans, Hardcover, 100 pg) (4-6 yr)

Eendag, lank, lank gelede …

Madeleine Mansiet; Edited by Fantasi; Illustrated by Valentine Iokem

R225.00

Available on back-order

SKU: 9781920660550 Categories: ,

Description

Kom deel in die wonderwereld van sprokies … ’n hele fantasiewereld saamgevat in ses klassieke stories vir ure se lees- en kykgenot vir jonk en oud. Die besondere illustrasies deur Valentine Iokem verryk die teks en voer die kind mee op ’n onvergeetlike ontdekkingsreis diep die verbeeldingswereld in … Eendag, lank, lank gelede …