Site icon Book Hub

Goue lint-stories: Die mooiste avontuurverhale (Ouderdomsgroep 6 – 9)

In hierdie wonderlike boek word kinders bekendgestel aan klassieke avontuurverhale, soos Om die wêreld in 80 dae, Robinson Crusoe, Lancelot se avonture, Gulliver en die Lulliputers, White Fang, Die drie musketiers, Tarzan, Skateiland, Reis na die middel van die aarde, Tom Sawyer en Huckleberry Finn en Sandokan, die tier van Maleisië.

Exit mobile version