Site icon Book Hub

Helene de Kock Keur 2 (Sagteband, 368 pg) Helene de Kock

Helene de Kock Keur 2 bevat drie liefdesverhale wat bymekaar aansluit.

In Man van kaliber ontdek Jessica Theron uiteindelik dat ‘n mens se volmaaktheid juis sy menslikheid openbaar. Wie is die keiser wat Jessica se hart gaan wen?

In Vrou van formaat is Danika Roux terug uit Frankryk en sy is vies vir mans. Mooi het finaal vir haar ‘n vloekwoord geword.

In Mense van faam word Debora Richter teen haar wil ingetrek by die Mynhard-familie. Theron het diepte en Kieron is te enigmaties om te peil.

Exit mobile version