Israel-Reeks: Omnibus 1 (Afrikaans, Paperback)

Granate bloei in Jerusalem Marc, ’n Suid-Afrikaanse kunstenaar, gaan na Jerusalem om sy Joodse ouma te ontmoet. Terug in Suid-Afrika moet besluit: Is hy Christen of Jood? Sien hy kans om sy aan sy met geweld en onrus in Israel te leef – al is dit saam met Rivkah? Is daar vir hulle ’n toekoms saam? Hatikvah Rivkah verloor haar ongebore baba in ’n miskraam. Onbeantwoorde vrae tussen Marc en Rivkah lei tot huwelikspanning tussen hulle twee. Sal Rivkah weer kans sien om swanger te word?

Marzanne Leroux van der Boon

R250.00

SKU: 9780796321978 Categories: ,

Description