Jou geldsake (Sagteband, 184 pg) Theo Vorster

In Jou geldsake gee Theo Vorster riglyne oor hoe om rasionele langtermynbesluite in moeilike omstandighede te neem.

Theo Vorster

R290.00

Available on back-order

SKU: 9780624091394 Categories: , ,

Description

Covid-19 het die wêreldekonomie soos ‘n atoombom getref. Die pandemie het groot skade aan die geldsake van individue én maatskappye aangerig. In Jou geldsake gee Theo Vorster riglyne oor hoe om rasionele langtermynbesluite in moeilike omstandighede te neem. Met die regte kennis kan jy en jou gesin moeilike tye oorleef en finansieel aanhou floreer.