Sale!

KLEIN GRILLIE SPINNEKOP (Hardcover, 32 pg) (4-6 yr)

‘n Meevoerende storie waarin kinders leer om ander te aanvaar net soos hulle is.

Outeur: Diana Amft. llustreerder: Martina Matos

R99.00 R85.00

Available on back-order

SKU: 9781920660239 Categories: ,

Description

Klein Grillie Spinnekop spring op ‘n dag weg om te gaan uitvind waarom mense bang vir hom is. Op sy reis vra hy by sy maats en familie raad. Maar elkeen het ‘n ander
antwoord … ‘n Meevoerende storie waarin kinders leer om ander te aanvaar net soos hulle is.