Sale!

Klein Grillie Spinnekop: Vakansie by die See (Afrikaans, Hardcover)

Leer saam met Grillie van die getye, seediere, hoë sandduine vorm en nog baie meer.

Diana Amft; Illustrated by Martina Matos

R99.00 R85.00

Available on back-order

SKU: 9781928446101 Categories: ,

Description

Klein Grillie Spinnekop is baie opgewonde, want hy gaan ver reis. Saam met Ouma Erna gaan jy vakansie hou by die see! Wat gaan hulle alles daar ontdek?

 

Leer saam met Grillie van die getye, seediere, hoë sandduine vorm en nog baie meer.