Kweek kinders met heel harte

Kweek kinders met heel harte is ’n praktiese gids om jou kind reg groot te kry in vandag se tye, na siel en gees. Hettie kyk indringend na kwessies soos die versorging van jou kind se liggaam, siel en gees, die kweking van goeie karakter en die afleer van slegte gewoontes en die hantering van swak karaktereienskappe.

Hettie Brittz

R190.00

Available on back-order

Description