Meisies Kan Enige Iets Doen – ‘n Prenteboek vir elke meisie met ‘n droom (Afrikaans, Sagteband, 32 pg, ouderdom 3+) Caryl Hart; Illustrated by Ali Pye

Meisies is oral. Net waar jy kyk,

is meisies wat almal verskillend lyk.

Hulle verstom en verras ons.

Hulle maak ’n verskil.

En meisies kan enige iets

doen wat hul wil!

Meisies kan lang hare óf kort hare hê. Hulle kan aan enige soort sport deelneem. Hulle kan wiskunde en wetenskap doen, of hou van musiek en verf. Hulle kan lorries bestuur, by die polisie of die brandweer werk, slim dinge ontdek, en selfs die ruimte verken!

So, kom ons roep saam,

net so hard as ons wil:

“Ek’s ’n MEISIE!

Ek’s FANTASTIES!

Ek maak ’n verskil!”

Hierdie prettige, rymende prenteboek is die ideale manier om ’n spesiale meisie in jou lewe van kleins af te leer dat sy enige iets kan doen en die wêreld kan verander!

Caryl Hart; Illustrated by Ali Pye

R150.00

Available on back-order

SKU: 9780799388718 Categories: , ,

Description