Melodie Omnibus 3

Tot die dood ons skei – Malene Breytenbach
Altyd die verkeerde man – Elsa Hamersma
Melktert en kaviaar – Annelize Morgan

Malene Breytenbach, Elsa Hamersma, Annelize Morgan

R275.00

Available on back-order

SKU: 9780624084679 Category:

Description

Tot die dood ons skei – Malene Breytenbach
Altyd die verkeerde man – Elsa Hamersma
Melktert en kaviaar – Annelize Morgan

Professor Kira Trollip was nog altyd verlief op haar buurman in Tot die dood ons skei. Het hy iets met sy oorlede vrou se moord te doen gehad?

In Altyd die verkeerde man ​moet Ebbie Basson die bemarking van ‘n nuwe gholflandgoed aan die Weskus behartig. Sy voel teen haar sin aangetrokke tot die ontwikkelaar.

Sal die eienaar van ‘n musiekmaatskappy vir liedjieskrywer Emma Steyn help om weer haar voete te vind in Melktert en kaviaar?