My Eerste Ensiklopedie (Afrikaans, Hardcover)

Linda Roos, Solette Swanepoel; Dorling Kindersley

R470.00

Available on back-order

SKU: 9780799379266 Categories: ,

Description

My eerste ensiklopedie is ’n ideale eerste naslaanboek vir jong slimkoppe wat gretig is om meer oor die wêreld rondom hulle uit te vind. Hierdie fantastiese, omvattende ensiklopedie moedig kinders aan om die wêreld te verken en selfstandig te leer. Met boeiende volkleurfoto’s en maklik leesbare teks, dek die boek onderwerpe soos geskiedenis, aardrykskunde, diere, plante, mense, wetenskap en die ruimte – die ideale wegspringplek om ’n lewenslange belangstelling in ons fassinerende wêreld te kweek. Die perfekte ensiklopedie vir jong lesers!