My Naam Is Prins, Ek Slaap Met Die Lig Aan (Afrikaans, Paperback)

Wanneer Corinne Prinsloo, kliniese sielkundige, deur ‘n oudpasiënt genader word om saam met hom ’n pelgrimstog te onderneem na die dorp van sy kinderjare, word sy voor ’n belangrike keuse geplaas. Begelei sy Deon ’n laaste maal terug na die trauma van sy verlede, of moet sy by haar man, Frank, bly, om uit te vind wat die rede vir sy alkoholmisbruik is en hul huwelik probeer red?

Christine Barkhuizen le Roux

R310.00

Available on back-order

SKU: 9780798179706 Categories: ,

Description