Romanza: ‘n Broodjie vir die liefde (Sagteband, 208 pg) Rina Cilliers OUT OF PRINT

Rina Cilliers

R95.00

Out of stock

SKU: 9780639605418 Category:

Description

Comine Verbeuk is lelik in die steek gelaat deur ʼn man. Daarom aanvaar sy die werk om op ‘n afgesonderde plaas naby George ʼn skrywer met sy manuskrip te help. Dit is die perfekte plek om die spoke van die verlede te begrawe, haar kop skoon te kry en mans finaal af te sweer. Die mense op Seekamee herinner Comine egter aan ʼn tyd toe sy ook gelukkig was, voor haar ouers se dood en voor Len se verraad. Boonop lyk Sven soos ‘n Noorman, noem haar Twiggy en veroorsaak ‘n meteorietstorting in haar binneste wanneer hy ‘n vertrek binnestap. Hy is stug, streng en allergies vir vroue. Miskien is daar tog ‘n storieboek-einde vir die twee van hulle?